КаталогКниг.РФ

Slavin van La Liberté (Annelize Morgan) ; Ingram

Книга: Slavin van La Liberté (Annelize Morgan) ; Ingram


Цены

Нет в наличии

В данный момент у нас нет информации о наличии данного товара в магазинах. Вы можете поискать его на других площадках ниже.


МагазинЦенаНаличие
Лабиринт

5/5

Читай-город

5/5

МАЙШОП

5/5

Один из первых книжных интернет-магазинов, работающий с 2002 года

Как купить или где мы находимся +

Описание

Toe Leia as jong skipbreukeling aan die ooskus van Afrika uitspoel, het Tembisa, ’n inboorlingvrou, haar gevind en grootgemaak. Net voor Tembisa se dood het sy vir Leia ’n kosbare goue hangertjie met ’n vreemde embleem daarop gegee. Dit was om haar nek toe sy gevind is. “Jy moet die pad loop waarheen dit jou neem,” het Tembisa gesê. “Jy hoort waar die hangertjie vandaan kom . . . ” Leia se lewe slaan dan ook onherroeplik ’n nuwe rigting in wanneer sy gevange geneem word deur ’n slawehandelaar, Lantini, en verkoop word aan die aantreklike graaf Jacques de la Fontaine. Die beeldskone wit slavin se koms op La Liberté veroorsaak ’n beroering. Sy is glad nie gedienstig nie, en haat haar ingeperkte vryheid en die mense wat dit veroorsaak intens. Haar sonderlinge skoonheid en ingebore adellikheid val mense op en bring komplikasies mee. Lantini wil haar graag terughê om teen ’n hoër prys van die hand te sit, en Beatrice de Boudelaire, die graaf se toekomstige vrou, wil haar tot elke prys weg hê van La Liberté. Intussen is daar nog die goue hangertjie met die vreemde embleem wat die enigste sleutel is tot Leia se vergete verlede . . .

Смотри также Характеристики.

Яндекс.Маркет


О книге

Автор(ы)
ИздательIngram
Форматы электронной версииFB2.ZIP,FB3,EPUB,IOS.EPUB,TXT.ZIP,RTF.ZIP,A4.PDF,A6.PDF,MOBI.PRC,TXT
ISBN9780624066507

Отзывы (0)

    Добавить отзыв



    Книги где автор: Annelize Morgan

    Искать всё

     

    Короткие любовные романы

    ADS
    закладки (0) сравнение (0)

     

    preloader

    215 ms