КаталогКниг.РФ

Книга: Bambi en die boef (Anita du Preez) ; Ingram

Книга: Bambi en die boef (Anita du Preez) ; Ingram


Цены

МагазинЦенаНаличие
Лабиринт

5/5

Читай-город

5/5

МАЙШОП

5/5

Один из первых книжных интернет-магазинов, работающий с 2002 года

Как купить или где мы находимся +

Описание

Bambi le Roux kan kies en keur onder die manne. Maar sy moes nooit saam met daardie vent afgeneem geword het by die Met nie – nou loop allerlei stories oor haar by die werk en haar boyfriend, Bertus, is ontstoke . . . dit kry sy nou van haar vriendin ’n guns probeer doen!Maar sjoe, die Met-man is eenvoudig onweer-staanbaar. Bambi weet nie mooi watter kant toe nie: dié gladde Louis, oor wie ’n mens gedurig onsmaaklike dinge in die pers lees, of die betroubare, blonde, saaierige ortodontis Bertus – ander meisies sou hul skoene agterna gooi vir dié welvarende man! En wat nou eintlik daarvan as sy uitvind hy’t twee paspoorte en versteekte foto’s van haar saam met Louis? Dis mos sý saak. Wanneer dinge saam met Bertus lelik skeefloop, is Louis die enigste persoon wat kan help. Maar kan Bambi só ’n gladde karakter enigsins vertrou?

Смотри также Характеристики.

Яндекс.Маркет


О книге

Автор(ы)
ИздательIngram
Форматы электронной версииFB2.ZIP,FB3,EPUB,IOS.EPUB,TXT.ZIP,RTF.ZIP,A4.PDF,A6.PDF,MOBI.PRC,TXT
ISBN9780624058694

Отзывы (0)

    Добавить отзыв



    Книги где автор: Anita du Preez

    Искать всё

     

    Короткие любовные романы

    ADS
    закладки (0) сравнение (0)

     

    preloader

    212 ms